Friday, December 25, 2009
Monday, November 2, 2009
NEW ZEALAND
Seker tyd dat ek weer 'n bietjie skryf op die BLOG! Net foto's die afgelope ruk!
Soos julle kan sien het ons bietjie gaan vakansie hou in New Zealand. Dit was ons geskenk aan onsself vir ons vierde huweliksherdenking.
Ons het begin in Auckland waar ons saam met Suid-Afrikaanse vriende gekuier het - daaarna saam na die Tri-nation rugby wedstryd in Hamilton. Van daaraf het ons getoer deur Rotorua, Lake Taupo, Napier, Hastings, Palmerston North, Wellington, Picton, Blenheim, Kaikoura, Hamner Springs en Christchurch.
Dit was 'n ervaring en heerlike ondervinding om met die CAMPERVAN als te sien!
Lynette

Sunday, October 25, 2009
Subscribe to:
Posts (Atom)